Psalm 62:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ook liefderyke goedhartigheid behoort aan u, o Jehovah,+Want u vergeld elkeen volgens sy werk.+ Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+ Romeine 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+ Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+