Psalm 39:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ek het stom gebly;+ ek kon my mond nie oopmaak nie,+Want u het opgetree.+ Romeine 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ons weet dan nou dat die Wet+ alles wat dit sê, tot dié rig wat onder die Wet is, sodat elke mond gestop+ kan word en die hele wêreld voor God strafbaar+ kan word.
19 Ons weet dan nou dat die Wet+ alles wat dit sê, tot dié rig wat onder die Wet is, sodat elke mond gestop+ kan word en die hele wêreld voor God strafbaar+ kan word.