Psalm 103:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+ Miga 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy sal weer barmhartigheid aan ons bewys;+ hy sal ons oortredings onderwerp.+ En u sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.+
12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+
19 Hy sal weer barmhartigheid aan ons bewys;+ hy sal ons oortredings onderwerp.+ En u sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.+