12 Toe het Simson vir hulle gesê: “Laat my asseblief vir julle ’n raaisel gee.+ As julle dit vir seker gedurende die sewe dae+ van die feesmaal aan my bekend maak en julle dit oplos, dan sal ek vir julle dertig onderkledingstukke en dertig stelle klere moet gee.+