Jesaja 39:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 ‘En party van jou seuns wat uit jou sal voortkom, van wie jy vader sal word, sal geneem word+ en hofbeamptes+ in die paleis van die koning van Babilon word.’”+ Jeremia 52:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En hy het goeie woorde met hom begin spreek en sy troon verhef bo die trone van die ander konings wat saam met hom in Babilon was.+
7 ‘En party van jou seuns wat uit jou sal voortkom, van wie jy vader sal word, sal geneem word+ en hofbeamptes+ in die paleis van die koning van Babilon word.’”+
32 En hy het goeie woorde met hom begin spreek en sy troon verhef bo die trone van die ander konings wat saam met hom in Babilon was.+