2 Kronieke 36:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En selfs teen koning Nebukadneʹsar het hy in opstand gekom,+ wat hom by God laat sweer het;+ en hy het sy nek bly styf maak+ en sy hart bly verhard+ sodat hy nie tot Jehovah, die God van Israel, teruggekeer het nie. Jeremia 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Al sou hulle sê: “So waar as Jehovah lewe!” sou hulle daarmee by blote leuens sweer.+
13 En selfs teen koning Nebukadneʹsar het hy in opstand gekom,+ wat hom by God laat sweer het;+ en hy het sy nek bly styf maak+ en sy hart bly verhard+ sodat hy nie tot Jehovah, die God van Israel, teruggekeer het nie.