Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 80:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die stok wat u regterhand geplant het,+

      En aanskou die seun wat u vir u sterk gemaak het.+

  • Jesaja 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.

  • Jeremia 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal vir Dawid ’n regverdige spruit verwek.+ En ’n koning sal beslis regeer+ en oordeelkundig handel en geregtigheid en regverdigheid uitoefen in die land.+

  • Jeremia 33:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 In dié dae en in dié tyd sal ek vir Dawid ’n regverdige spruit laat uitspruit,+ en hy sal beslis geregtigheid en regverdigheid in die land uitoefen.+

  • Sagaria 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Hoor asseblief, o hoëpriester Josua, jy en jou metgeselle wat voor jou sit, want hulle is manne wat as voortekens dien;+ want kyk, ek laat my kneg+ Spruit+ kom!

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel