Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+

  • Esegiël 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 ’n Puinhoop, ’n puinhoop, ’n puinhoop sal ek dit maak.+ Ook wat dit betref, dit sal beslis niemand s’n word nie totdat hy kom wat die wetlike reg het,+ en ek sal dit aan hom gee.’+

  • Daniël 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Volgens die verordening van wagte+ is die saak, en volgens die woord van heiliges is die versoek, sodat die lewendes kan weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy wil+ en selfs die geringste van die mensdom daaroor aanstel.”+

  • Amos 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘In dié dag sal ek die vervalle+ hut+ van Dawid oprig,+ en ek sal beslis die gate in hulle muur herstel. En sy puinhope sal ek oprig, en ek sal dit beslis opbou soos in die dae van lank gelede,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel