Romeine 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want almal het gesondig+ en skiet te kort aan die heerlikheid van God,+ Romeine 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.
12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.