Levitikus 19:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 “‘Julle mag geen onreg pleeg wanneer julle regspreek,+ meet, weeg+ of vloeistof afmeet nie. Deuteronomium 25:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want elkeen wat hierdie dinge doen, elkeen wat onreg doen, is vir Jehovah jou God verfoeilik.+