Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag die geringe nie partydig behandel nie,+ en jy mag ’n vername man nie bevoorreg nie.+ Met geregtigheid moet jy jou metgesel oordeel.

  • Levitikus 25:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En as jy handelsware aan jou metgesel verkoop of uit jou metgesel se hand koop, moet julle mekaar nie veronreg nie.+

  • Deuteronomium 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En ek het in dié tyd julle regters beveel en gesê: ‘Wanneer julle ’n saak tussen julle broers verhoor, moet julle met regverdigheid oordeel+ tussen ’n man en sy broer of sy inwonende vreemdeling.+

  • Sagaria 8:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Dít is die dinge wat julle moet doen:+ Praat die waarheid met mekaar.+ Lewer julle regspraak met waarheid en met die oordeel van vrede in julle poorte.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel