Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+

  • Nehemia 9:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hoewel u teen hulle getuig het+ om hulle na u wet+ terug te bring, het hulle vermetel gehandel+ en nie na u gebooie geluister nie; en hulle het teen u regterlike beslissings+ gesondig,+ waardeur ’n mens, as hy dit nakom, ook sal lewe.+ En hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle nek het hulle verhard,+ en hulle het nie geluister nie.+

  • Amos 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Want só het Jehovah vir die huis van Israel gesê: ‘Soek my,+ en bly lewe.+

  • Romeine 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want Moses skryf dat die mens wat die regverdigheid van die Wet gedoen het, daardeur sal lewe.+

  • Galasiërs 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Maar die Wet hou nie vas aan geloof nie, maar “hy wat dit nakom, sal daardeur lewe”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel