2 Kronieke 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 mag u dan hoor vanuit die hemel,+ en u moet optree+ en oor u knegte regspreek om die goddelose te vergeld deur sy weg op sy eie hoof te laat neerkom+ en deur die regverdige regverdig te verklaar+ deur hom te gee volgens sy eie regverdigheid.+
23 mag u dan hoor vanuit die hemel,+ en u moet optree+ en oor u knegte regspreek om die goddelose te vergeld deur sy weg op sy eie hoof te laat neerkom+ en deur die regverdige regverdig te verklaar+ deur hom te gee volgens sy eie regverdigheid.+