Miga 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+
18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+