Hebreërs 10:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 “Maar my regverdige sal weens geloof lewe”,+ en “as hy terugdeins, het my siel geen behae in hom nie”.+ 2 Johannes 8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Gee ag op julleself, dat julle nie die dinge verloor wat deur ons werk tot stand gebring is nie, maar dat julle ’n volle beloning kan verkry.+
38 “Maar my regverdige sal weens geloof lewe”,+ en “as hy terugdeins, het my siel geen behae in hom nie”.+
8 Gee ag op julleself, dat julle nie die dinge verloor wat deur ons werk tot stand gebring is nie, maar dat julle ’n volle beloning kan verkry.+