2 Konings 23:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Joʹahas+ was drie-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het drie maande in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna. 2 Kronieke 36:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Toe het die volk van die land Joʹahas,+ die seun van Josiʹa, geneem en hom in die plek van sy vader koning gemaak in Jerusalem.+
31 Joʹahas+ was drie-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het drie maande in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna.
36 Toe het die volk van die land Joʹahas,+ die seun van Josiʹa, geneem en hom in die plek van sy vader koning gemaak in Jerusalem.+