12 “Ek het die murmureringe van die kinders van Israel gehoor.+ Praat met hulle en sê: ‘Tussen die twee aande sal julle vleis eet en in die oggend sal julle met brood versadig word;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is.’”+
44 Want ek is Jehovah julle God;+ en julle moet julle heilig en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Daarom mag julle julle siel nie onrein maak deur enige kruipende diertjie wat op die aarde kruip nie.