12 Waarom sou die Egiptenaars+ sê: ‘Met kwade bedoelings het hy hulle uitgelei om hulle tussen die berge dood te maak en om hulle van die oppervlak van die aarde uit te roei’?+ Wend u af van u brandende toorn+ en voel spyt+ oor die kwaad teen u volk.
28 sodat die land+ waaruit u ons uitgelei het, nie sal sê nie: “Omdat Jehovah hulle nie in die land kon bring wat hy aan hulle beloof het nie, en omdat hy hulle gehaat het, het hy hulle uitgelei om hulle in die wildernis dood te maak.”+
9 En die Kanaäniete en al die inwoners van die land sal daarvan hoor, en hulle sal ons beslis omsingel en ons naam van die aarde af uitroei;+ en wat sal u vir u groot naam doen?”+