Ester 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En in die dae van Ahasʹveros,+ dit is die Ahasʹveros wat van Indië tot Etiopië oor honderd-sewe-en-twintig regsgebiede+ as koning geheers het, Daniël 2:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Gevolglik het die koning Daniël ’n vername man gemaak,+ en hy het hom talle groot geskenke gegee, en hy het hom heerser oor die hele regsgebied van Babilon+ en hoofprefek oor al die wyse manne van Babilon gemaak.
1 En in die dae van Ahasʹveros,+ dit is die Ahasʹveros wat van Indië tot Etiopië oor honderd-sewe-en-twintig regsgebiede+ as koning geheers het,
48 Gevolglik het die koning Daniël ’n vername man gemaak,+ en hy het hom talle groot geskenke gegee, en hy het hom heerser oor die hele regsgebied van Babilon+ en hoofprefek oor al die wyse manne van Babilon gemaak.