Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Daarna het Farao Josef Saʹfenat-Paneʹag genoem en aan hom Aʹsenat,+ die dogter van Potifeʹra, die priester van On,+ as vrou gegee. En Josef het oor Egipteland begin uittrek.+

  • 2 Konings 23:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Daarbenewens het farao Nego Elʹjakim,+ die seun van Josiʹa, in die plek van sy vader Josiʹa koning gemaak en sy naam na Joʹjakim verander; en Joʹahas het hy saamgeneem en toe na Egipte gebring, waar hy uiteindelik gesterf het.+

  • 2 Konings 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Verder het die koning van Babilon+ Mattanʹja, sy oom,+ in sy plek koning gemaak. Toe het hy sy naam na Sedekiʹa+ verander.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel