Genesis 41:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Toe het Farao vir sy knegte gesê: “Kan ’n ander man gevind word soos hierdie een in wie die gees van God is?”+ Daniël 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het hierdie Daniël al hoe meer uitgeblink bo die hoë amptenare en die satrape,+ aangesien ’n buitengewone gees in hom was;+ en die koning was van plan om hom oor die hele koninkryk te verhef.
38 Toe het Farao vir sy knegte gesê: “Kan ’n ander man gevind word soos hierdie een in wie die gees van God is?”+
3 Toe het hierdie Daniël al hoe meer uitgeblink bo die hoë amptenare en die satrape,+ aangesien ’n buitengewone gees in hom was;+ en die koning was van plan om hom oor die hele koninkryk te verhef.