Job 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+ Psalm 107:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Hy stort veragting oor edeles uit,+Sodat hy hulle in ’n barre plek laat ronddwaal, waar daar geen pad is nie.+
19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+
40 Hy stort veragting oor edeles uit,+Sodat hy hulle in ’n barre plek laat ronddwaal, waar daar geen pad is nie.+