Psalm 55:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Saans en soggens en smiddags kan ek nie anders as om besorgdheid te toon nie, en ek kerm,+En hy hoor my stem.+ Psalm 86:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Betoon guns aan my, o Jehovah,+Want ek roep u die hele dag aan.+ Kolossense 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hou vol met gebed,+ bly wakker daarin met danksegging,+
17 Saans en soggens en smiddags kan ek nie anders as om besorgdheid te toon nie, en ek kerm,+En hy hoor my stem.+