8 En dié oggend het sy gees onrustig geraak.+ Daarom het hy gestuur en al die towerpriesters van Egipte+ en al die wyse manne+ van die land laat roep, en Farao het vir hulle sy drome vertel.+ Maar daar was niemand wat dit vir Farao kon uitlê nie.
5 Ek het ’n droom gesien, en dit het my begin bang maak.+ En daar was geestesbeelde op my bed en visioene wat in my kop gekom het, wat my begin verskrik het.+