Daniël 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En wat die tien horings betref, uit daardie koninkryk sal tien konings opstaan;+ en nog ’n ander een sal ná hulle opstaan, en hy sal verskillend wees van die eerstes,+ en hy sal drie konings verneder.+ Openbaring 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek het ’n ander wilde dier+ uit die aarde sien opkom,+ en hy het twee horings gehad soos ’n lam, maar hy het soos ’n draak begin praat.+
24 En wat die tien horings betref, uit daardie koninkryk sal tien konings opstaan;+ en nog ’n ander een sal ná hulle opstaan, en hy sal verskillend wees van die eerstes,+ en hy sal drie konings verneder.+
11 En ek het ’n ander wilde dier+ uit die aarde sien opkom,+ en hy het twee horings gehad soos ’n lam, maar hy het soos ’n draak begin praat.+