Deuteronomium 32:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Want Jehovah sal sy volk oordeel+En hy sal spyt voel oor sy knegte,+Want hy sal sien dat die ondersteuning verdwyn hetEn dat daar net ’n hulpelose en waardelose is. 1 Samuel 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wat Jehovah betref, dié wat met hom twis, sal verskrik wees;+Teen hulle sal hy in die hemel donder.+Jehovah sal die eindes van die aarde oordeel,+Dat hy aan sy koning sterkte kan gee,+Dat hy die horing van sy gesalfde kan verhef.”+ Psalm 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 God is ’n regverdige Regter,+En God spreek elke dag veroordelings uit. Psalm 50:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die hemele verkondig sy regverdigheid,+Want God is Regter.+ Sela. Prediker 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ek het in my hart gesê:+ “Die ware God sal die regverdige sowel as die goddelose oordeel,+ want daar is ’n tyd vir elke aangeleentheid en aangaande elke werk.”+
36 Want Jehovah sal sy volk oordeel+En hy sal spyt voel oor sy knegte,+Want hy sal sien dat die ondersteuning verdwyn hetEn dat daar net ’n hulpelose en waardelose is.
10 Wat Jehovah betref, dié wat met hom twis, sal verskrik wees;+Teen hulle sal hy in die hemel donder.+Jehovah sal die eindes van die aarde oordeel,+Dat hy aan sy koning sterkte kan gee,+Dat hy die horing van sy gesalfde kan verhef.”+
17 Ek het in my hart gesê:+ “Die ware God sal die regverdige sowel as die goddelose oordeel,+ want daar is ’n tyd vir elke aangeleentheid en aangaande elke werk.”+