Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 50:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 “Versamel my lojales by my,+

      Dié wat my verbond oor die offerande sluit.”+

  • Psalm 149:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Laat die lojales jubel in heerlikheid;

      Laat hulle met vreugde uitroep op hulle beddens.+

  • 2 Timoteus 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 as ons volhard, sal ons ook saam as konings heers;+ as ons verloën,+ sal hy ons ook verloën;

  • Openbaring 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Aan die een wat oorwin,+ sal ek gee om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon+ gaan sit het.+

  • Openbaring 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en u het hulle ’n koninkryk+ en priesters+ vir ons God gemaak,+ en hulle gaan as konings+ oor die aarde heers.”

  • Openbaring 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 As iemand vir gevangenskap bestem is, gaan hy gevangenskap in.+ As iemand met die swaard sal doodmaak, moet hy met die swaard doodgemaak word.+ Hiér beteken dit die volharding+ en geloof+ van die heiliges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel