Daniël 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En wat die tien horings betref, uit daardie koninkryk sal tien konings opstaan;+ en nog ’n ander een sal ná hulle opstaan, en hy sal verskillend wees van die eerstes,+ en hy sal drie konings verneder.+ Openbaring 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het op die sand+ van die see gaan staan. En ek het ’n wilde dier+ uit die see sien opkom,+ met tien horings+ en sewe koppe,+ en op sy horings tien krone, maar op sy koppe lasterlike+ name.
24 En wat die tien horings betref, uit daardie koninkryk sal tien konings opstaan;+ en nog ’n ander een sal ná hulle opstaan, en hy sal verskillend wees van die eerstes,+ en hy sal drie konings verneder.+
13 En hy het op die sand+ van die see gaan staan. En ek het ’n wilde dier+ uit die see sien opkom,+ met tien horings+ en sewe koppe,+ en op sy horings tien krone, maar op sy koppe lasterlike+ name.