Daniël 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat koning Belʹsasar+ betref, hy het ’n groot feesmaal vir duisend van sy edelmanne gegee, en voor die duisend het hy wyn gedrink.+
5 Wat koning Belʹsasar+ betref, hy het ’n groot feesmaal vir duisend van sy edelmanne gegee, en voor die duisend het hy wyn gedrink.+