Daniël 2:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 “En ná u sal daar ’n ander koninkryk opstaan,+ geringer as u;+ en nog ’n koninkryk, ’n derde, van koper, wat oor die hele aarde sal heers.+ Daniël 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En vier yslike diere+ het uit die see opgekom,+ elkeen verskillend+ van die ander. Daniël 8:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die harige bokram staan vir die koning van Griekeland;+ en wat die groot horing betref wat tussen sy oë was, dit staan vir die eerste koning.+
39 “En ná u sal daar ’n ander koninkryk opstaan,+ geringer as u;+ en nog ’n koninkryk, ’n derde, van koper, wat oor die hele aarde sal heers.+
21 En die harige bokram staan vir die koning van Griekeland;+ en wat die groot horing betref wat tussen sy oë was, dit staan vir die eerste koning.+