2 Kronieke 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Maar sal God waarlik by die mens op die aarde woon?+ Kyk! Die hemel, ja, die hemel der hemele, kan u nie bevat nie;+ hoeveel minder dan hierdie huis wat ek gebou het!+
18 “Maar sal God waarlik by die mens op die aarde woon?+ Kyk! Die hemel, ja, die hemel der hemele, kan u nie bevat nie;+ hoeveel minder dan hierdie huis wat ek gebou het!+