Psalm 106:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ons het gesondig, net soos ons voorvaders;+Ons het verkeerd gedoen; ons het goddeloos gehandel.+ Jesaja 44:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek sal jou oortredings uitwis soos met ’n wolk,+ en jou sondes soos met ’n wolkmassa. Keer tog terug tot my,+ want ek sal jou terugkoop.+
22 Ek sal jou oortredings uitwis soos met ’n wolk,+ en jou sondes soos met ’n wolkmassa. Keer tog terug tot my,+ want ek sal jou terugkoop.+