Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “Tot hiertoe is die einde van die saak. Wat my, Daniël, betref, my gedagtes het my steeds baie bang gemaak, sodat my gelaatskleur verander het; maar die saak het ek in my hart bewaar.”+

  • Daniël 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En kyk! iemand wat soos die mensekinders gelyk het, het aan my lippe geraak,+ en ek het my mond begin oopmaak en gepraat+ en vir die een wat voor my gestaan het, gesê: “O my heer,+ weens die verskyning het krampe my van binne oorval, en ek het geen krag behou nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel