9 Want as julle die droom nie aan my bekend maak nie, is hierdie één vonnis+ op julle. Maar ’n leuenagtige en verkeerde woord het julle ooreengekom om voor my te sê,+ totdat die tyd verander. Vertel my derhalwe die droom, en ek sal weet dat julle die uitlegging daarvan kan openbaar.”