Daniël 5:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 en het Dariʹus+ die Meder die koninkryk ontvang, toe hy ongeveer twee-en-sestig jaar oud was. Daniël 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Dariʹus het dit goedgevind, en hy het oor die koninkryk honderd-en-twintig satrape aangestel, wat oor die hele koninkryk sou wees;+ Daniël 6:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hierdie Daniël was voorspoedig in die koninkryk van Dariʹus+ en in die koninkryk van Kores die Pers.+
6 Dariʹus het dit goedgevind, en hy het oor die koninkryk honderd-en-twintig satrape aangestel, wat oor die hele koninkryk sou wees;+
28 En hierdie Daniël was voorspoedig in die koninkryk van Dariʹus+ en in die koninkryk van Kores die Pers.+