Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Psalm 145:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Al u werke sal u prys, o Jehovah,+En u lojales sal u loof.+