9 en moet julle nie aanmatig om vir julleself te sê: ‘Ons het Abraham as vader’+ nie. Want ek sê vir julle dat God uit hierdie klippe kinders vir Abraham+ kan verwek.
15 Hulle het egter geskreeu: “Neem hom weg! Neem hom weg! Hang hom aan die paal!” Pilatus het vir hulle gesê: “Moet ek julle koning aan die paal hang?” Die hoofpriesters het geantwoord: “Ons het geen koning behalwe die keiser nie.”+