Openbaring 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Verder was sy kop en sy hare wit+ soos wit wol, soos sneeu, en sy oë soos ’n vuurvlam;+ Openbaring 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “En skryf aan die engel van die gemeente in Tiatiʹra:+ Hierdie dinge sê die Seun van God,+ hy wat oë het soos ’n vuurvlam,+ en sy voete is soos fyn koper:+
18 “En skryf aan die engel van die gemeente in Tiatiʹra:+ Hierdie dinge sê die Seun van God,+ hy wat oë het soos ’n vuurvlam,+ en sy voete is soos fyn koper:+