Esegiël 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle voete was reguit voete, en hulle voetsole was soos die sole van ’n kalfspoot;+ en hulle het geglim soos met die gloed van blinkgevryfde koper.+ Openbaring 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en sy voete was soos fyn koper+ wanneer dit in ’n oond gloei; en sy stem+ was soos die geluid van baie waters.
7 En hulle voete was reguit voete, en hulle voetsole was soos die sole van ’n kalfspoot;+ en hulle het geglim soos met die gloed van blinkgevryfde koper.+
15 en sy voete was soos fyn koper+ wanneer dit in ’n oond gloei; en sy stem+ was soos die geluid van baie waters.