2 “Maar wie sal die dag van sy koms verdra,+ en wie sal standhou wanneer hy verskyn?+ Want hy sal soos die vuur van ’n louteraar+ wees en soos die loog+ van die wassers.+
3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gesê: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge wees, en wat sal die teken van u teenwoordigheid+ en van die voleinding van die stelsel van dinge wees?”+
14 Toe het ek dadelik vir hom gesê: “My heer, ú weet.” En hy het vir my gesê: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom,+ en hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak+ in die bloed+ van die Lam.