Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here,+ die groot, magtige en vreesinboesemende God,+ wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie,+

  • Psalm 82:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 82 God staan in die vergadering+ van die Goddelike Wese;+

      Te midde van die gode oordeel hy:+

  • Psalm 136:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Dank die God van die gode:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel