17 Dié wat vertroue in die gesnede beeld stel, dié wat vir ’n gegote beeld sê: “Julle is ons gode”,+ hulle sal agteruitwyk, hulle sal diep beskaamd staan.+
26 “Soos met die skaamte van ’n dief wanneer hy betrap word, so het die huis van Israel beskaamd gevoel,+ hulle, hulle konings, hulle vorste en hulle priesters en hulle profete.+