Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek het gesê:+ “O my God, ek voel werklik skaam+ en verleë+ om my aangesig tot u op te hef, o my God, want ons oortredings+ het oor ons hoof vermenigvuldig en ons skuld het groot geword, ja, tot aan die hemel.+

  • Jeremia 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Soos met die skaamte van ’n dief wanneer hy betrap word, so het die huis van Israel beskaamd gevoel,+ hulle, hulle konings, hulle vorste en hulle priesters en hulle profete.+

  • Daniël 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan u, o Jehovah, behoort die regverdigheid, maar aan ons die skaamte van aangesig soos dit vandag is,+ aan die manne van Juda en aan die inwoners van Jerusalem en aan die hele Israel, dié wat naby is en dié wat ver weg is in al die lande waarheen u hulle verstrooi het weens hulle ontrouheid waarmee hulle teen u gehandel het.+

  • Hosea 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Soos druiwe in die wildernis het ek Israel gevind.+ Soos die vroeë vy aan ’n vyeboom in sy beginstadium het ek julle voorvaders gesien.+ Hulle het na Baäl van Peor+ gegaan en hulle aan die skandelike ding toegewy+ en walglik geword soos die voorwerp van hulle liefde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel