Eksodus 12:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 En op daardie selfde dag het Jehovah die kinders van Israel met hulle leërs+ uit Egipteland uitgelei. Psalm 77:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 U het u volk net soos ’n kudde gelei,+Deur die hand van Moses en Aäron.+ Jesaja 63:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En daar is aan die dae van lank gelede gedink, aan sy kneg Moses: “Waar is die Een wat hulle uit die see laat optrek+ het saam met die herders van sy kudde?+ Waar is die Een wat Sy heilige gees in hom geplaas het?+ Miga 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want ek het jou uit Egipteland laat optrek,+ en uit die slawehuis het ek jou verlos;+ en ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.+
51 En op daardie selfde dag het Jehovah die kinders van Israel met hulle leërs+ uit Egipteland uitgelei.
11 En daar is aan die dae van lank gelede gedink, aan sy kneg Moses: “Waar is die Een wat hulle uit die see laat optrek+ het saam met die herders van sy kudde?+ Waar is die Een wat Sy heilige gees in hom geplaas het?+
4 Want ek het jou uit Egipteland laat optrek,+ en uit die slawehuis het ek jou verlos;+ en ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.+