Psalm 80:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Waarom het u sy klipmure afgebreek,+En waarom het almal wat met die pad verbygaan, aan hom gepluk?+ Jesaja 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En nou, laat ek asseblief aan julle bekend maak wat ek met my wingerd doen: Sy heining sal verwyder word,+ en dit sal tot verbranding bestem wees.+ Sy klipmuur sal afgebreek word, en dit sal bestem wees om ’n plek van vertrapping te word.+
12 Waarom het u sy klipmure afgebreek,+En waarom het almal wat met die pad verbygaan, aan hom gepluk?+
5 En nou, laat ek asseblief aan julle bekend maak wat ek met my wingerd doen: Sy heining sal verwyder word,+ en dit sal tot verbranding bestem wees.+ Sy klipmuur sal afgebreek word, en dit sal bestem wees om ’n plek van vertrapping te word.+