2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+
18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+