Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En julle dorstyd sal beslis duur tot julle druiweoes, en die druiweoes sal duur tot die saaityd; en julle sal inderdaad julle brood tot versadiging toe eet+ en in veiligheid in julle land woon.+

  • Deuteronomium 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en huise vol allerhande goeie dinge en wat jy nie gevul het nie, en uitgekapte reënputte wat jy nie uitgekap het nie, wingerde en olyfbome wat jy nie geplant het nie, en jy geëet en versadig geword het,+

  • Psalm 22:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Die sagmoediges sal eet en versadig word;+

      Dié wat Jehovah soek, sal hom loof.+

      Mag julle hart vir ewig lewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel