Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want die sterre van die hemel en sy Kesil-sterrebeelde+ sal hulle lig nie uitstraal nie; die son sal donker word wanneer dit te voorskyn kom, en die maan sal sy lig nie laat skyn nie.

  • Joël 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die son en die maan sal beslis donker word, en die sterre sal hulle glans intrek.+

  • Matteus 24:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Onmiddellik ná die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word,+ en die maan+ sal sy lig nie gee nie, en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte van die hemele sal geskud word.+

  • Markus 13:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Maar in daardie dae, ná daardie verdrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy lig nie gee nie,

  • Lukas 21:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “En daar sal tekens in son+ en maan en sterre wees, en op die aarde angs onder die nasies, wat radeloos is as gevolg van die gedreun van die see+ en sy onstuimigheid,+

  • Openbaring 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek het gesien toe hy die sesde seël oopmaak, en ’n groot aardbewing het plaasgevind; en die son het swart geword soos saklinne+ van hare, en die hele maan het soos bloed+ geword,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel