Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle sal ook beslis jou oes en jou brood opeet.+ Die manne sal jou seuns en jou dogters opeet. Hulle sal jou kleinvee en jou beeste opeet. Hulle sal jou wingerdstok en jou vyeboom opeet.+ Hulle sal jou versterkte stede waarop jy vertrou, met die swaard verpletter.”

  • Jeremia 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘By die insameling sal ek hulle aan hulle einde laat kom’, is die woord van Jehovah.+ ‘Daar sal geen druiwe aan die wingerdstok wees nie+ en daar sal geen vye aan die vyeboom wees nie, en die blare sal beslis verwelk. En wat ek hulle gee, sal by hulle verbygaan.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel