Jesaja 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy sê: “Jy sal nooit weer jubel nie,+ o onderdrukte, die maagdelike dogter van Sidon.+ Staan op, vaar oor na Kittim.+ Selfs daar sal dit nie vir jou rustig wees nie.” Sagaria 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ook Hamat+ sal daaraan grens; Tirus+ en Sidon,+ want hy is baie wys.+
12 En hy sê: “Jy sal nooit weer jubel nie,+ o onderdrukte, die maagdelike dogter van Sidon.+ Staan op, vaar oor na Kittim.+ Selfs daar sal dit nie vir jou rustig wees nie.”